Kaikaup, Kaikoap

Vandag bekend in sy Afrikaanse vertaling 'Kouwater', plaas nr 209, dist. Gibeon, noordoos van Mariental gelee. Leersaam dat Olpp dit in 1869 nog in sy Khoekhoense vorm aangee, maar drie jaar later in ’n vertaalde (Duitse) vorm. Soos Nama ǃkei = koud (Kr.-R. 1969 NW 235), daarnaas ǃkhai, plus ǀǀgami = water en lokativerende suffiks -tes, die 'Plek (-tes) waar daar koue (ǃkhai) water (ǀǀgami) voorkom'. Vgl. ook GAIGAMTEB.

About this item

Identifier
1449_SKCPN
Title
Kaikaup, Kaikoap
Alternative Title
Kaikaup, Kaikoap
Georeference Sources
S 2616
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Kleinschmidt 1842 Tagebuch Moritz 28/4 246 'Den 26. kamen wir bis Kaikaup (Groot Liegte) und den 27. bis Ou-Kamma (Bitterwasser)...' Knudsen 1842 Reisen Moritz 29/4 140 'Wir kamen nun iiber Kaikoap oder Kuiwip und Hudoup nach Aukama...' Richter 1845 Charte 'Kaigoab' [reg oos van A us.]
Description
afr Vandag bekend in sy Afrikaanse vertaling 'Kouwater', plaas nr 209, dist. Gibeon, noordoos van Mariental gelee. Leersaam dat Olpp dit in 1869 nog in sy Khoekhoense vorm aangee, maar drie jaar later in ’n vertaalde (Duitse) vorm. Soos Nama ǃkei = koud (Kr.-R. 1969 NW 235), daarnaas ǃkhai, plus ǀǀgami = water en lokativerende suffiks -tes, die 'Plek (-tes) waar daar koue (ǃkhai) water (ǀǀgami) voorkom'. Vgl. ook GAIGAMTEB.
page start
610

Item sets