Konkiep

Die naam 'Riemvasmaak' aan die Moloporivier is ’n letterlike vertaling wat vir ons die ou Khoekhoense naam bewaar. Dit word gedra deur 'Riem- vasmaakkop', ’n koppie waarop landmetersbaken nr 54 staan, en deur die Riemvasmaak-naturellereservaat, deel van die Bantoegebied 'Bokvasmaak' (2820 AC). By Riemvasmaak is die Warmbad gelee wat in vroeere tye baie besoek is deur rumatieklyers, ook vandag trouens nog. Die verhaal word deur Vader Veillet vertel. Die lid -kaib is soos Nama ǃgai = 'binden' (Kr.-R. 1969 NW 87), sodat die Kon- dan moet ooreenstem met 'riem'. Met ’n riem bind is in Nama ǃhou (Kr.-R. 192), d.w.s. die genasaleerde -ou- is konsonanties ge- realiseer as -n-, ǃhou word in die uitspraak benader as ǃho(u)n, en die latere h- van Nama van vandag het ontwikkel uit die ou k-, die naam is immers oud. Vir h- en k- vgl. 5 C 3.

About this item

Identifier
1876_SKCPN
Title
Konkiep
Alternative Title
Konkiep
Georeference Sources
S 2616
Relation
k GOAGEB
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Description
afr Die naam 'Riemvasmaak' aan die Moloporivier is ’n letterlike vertaling wat vir ons die ou Khoekhoense naam bewaar. Dit word gedra deur 'Riem- vasmaakkop', ’n koppie waarop landmetersbaken nr 54 staan, en deur die Riemvasmaak-naturellereservaat, deel van die Bantoegebied 'Bokvasmaak' (2820 AC). By Riemvasmaak is die Warmbad gelee wat in vroeere tye baie besoek is deur rumatieklyers, ook vandag trouens nog. Die verhaal word deur Vader Veillet vertel. Die lid -kaib is soos Nama ǃgai = 'binden' (Kr.-R. 1969 NW 87), sodat die Kon- dan moet ooreenstem met 'riem'. Met ’n riem bind is in Nama ǃhou (Kr.-R. 192), d.w.s. die genasaleerde -ou- is konsonanties ge- realiseer as -n-, ǃhou word in die uitspraak benader as ǃho(u)n, en die latere h- van Nama van vandag het ontwikkel uit die ou k-, die naam is immers oud. Vir h- en k- vgl. 5 C 3.
page start
757

Item sets