ǁKhamas

Wat die betekenis en afleiding betref, hoort die pleknaam nie hier tuis nie, SESA 1972 6 286 se dit kom uit Otjiherero en beteken 'large rocks', Vedder verklaar dit uit Ovambotaal en se dit beteken 'Steinchen(platz)', en voeg daarby dat die uitgang -b uit die Namataal kom - om watter rede dit hier genoem word. Krenz 1974 Boer skryf 'n Aantekening hierby en se: 'Ver- ballhornung von Okamanja = ‘Die plek met klippe’, en kom uit Herero'.

About this item

Identifier
1487_SKCPN
Title
ǁKhamas
Alternative Title
Kamas(Pan)
Georeference Sources
S 2615
longitude
15.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKhamas
ǁKhamas
Source
afr Rust F Pastor 1953 brief aan dr C Lemmer 'Kamaspan kommt sicher vom Namawort ǀǀKamab, das Hartebeest'.
Description
afr Wat die betekenis en afleiding betref, hoort die pleknaam nie hier tuis nie, SESA 1972 6 286 se dit kom uit Otjiherero en beteken 'large rocks', Vedder verklaar dit uit Ovambotaal en se dit beteken 'Steinchen(platz)', en voeg daarby dat die uitgang -b uit die Namataal kom - om watter rede dit hier genoem word. Krenz 1974 Boer skryf 'n Aantekening hierby en se: 'Ver- ballhornung von Okamanja = ‘Die plek met klippe’, en kom uit Herero'.
page start
620

Item sets