ǃHaoxa-aiǁgurub

Ons het geen aanduiding van die betekenisse ontvang nie. Ons weet nie of die name plaaslik ontstaan het of oorgedra is van bv. die Hantamstreek in Kaapland nie. Ons het op navrae geen reaksie ontvang nie. Indien hulle oorspronklik is, dan het hulle waarde vir die verklarings wat gegee is onder hanami waarna ons verwys.

About this item

Identifier
1180_SKCPN
Title
ǃHaoxa-aiǁgurub
Alternative Title
Haochaaigurub
Georeference Sources
S 2615
longitude
15.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHaoxa-aiǀǀgurub**
ǃHaoxa-aiǁgurub
Source
afr Schultze 1904-5 ANUK 164 ' ǃHaoxa-ai-ǀǀgurub, Hohenzug im Siiden der Koviesberge, an dessen Fuss der Reisende, der von Angra Pequena kommt, gern sein erstes Nachtquartier aufschlagt. ‘Der Bergriicken (ǀǀguru-b), dessen Antlitz (ais) reich (-xa) ist an Felsbanken (ǃhaob ist eine Regenwasserstelle im Fels)’.'
Description
afr Ons het geen aanduiding van die betekenisse ontvang nie. Ons weet nie of die name plaaslik ontstaan het of oorgedra is van bv. die Hantamstreek in Kaapland nie. Ons het op navrae geen reaksie ontvang nie. Indien hulle oorspronklik is, dan het hulle waarde vir die verklarings wat gegee is onder hanami waarna ons verwys.
page start
521

Item sets