Goachnab

About this item

Identifier
3649_SKCPN
Title
Goachnab
Alternative Title
Goachnab
Georeference Sources
S 2616 BD
longitude
16.875
latitude
-26.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng SWA Series 1968 Skin 261F (Bethanine 'Goachnab' for the river west of Bethanien passed its walk to the Conciep River. It means 'throw-spear River', look in th a ** 991-992. Here the name is called separately To draw attention to form changes of the name. -ha- If format arises in the -cha- by which deviating declarations become possible. The form shown as the only in the DSWA series 1911: 'Goachanab-riv.' This form also comes in the cited series of swa- Cards 1968 now before as 'goachnab', so the misapacity increases.
afr SWA-reeks 1968 vel 261f( Bethanien 'Goachnab' vir die rivier wat wes van Bethanien verby sy loop het na die Konkieprivier. Dit beteken 'Werp- spiesrivier', kyk in TH A** 991-992. Hier word die naam afsonderlik genoem om die aandag te vestig op vormveranderings van die naam. Alexander 1837 spel dit nog Quahanap, by Grundemann 1869 en Hahn 1879 kom dit nie voor nie, die Kriegskarte 1904 sluit aan by Alexander en spel dit 'Kwahanab (Goachanab)', sodat die gedeelte -ha- as byvorm opduik in die -cha- waardeur afwykende verklarings moontlik word. Die byvorm ver- skyn as die enigste in die DSWA-reeks 1911: 'Goachanab-Riv.' Ook hierdie vorm kom in die aangehaalde reeks van die SWA-kaarte 1968 nou voor as 'Goachnab', sodat die wanvormigheid toeneem.
page start
_331

Item sets