ǂHoas

Geleë in die Kaokoveld, rivier en uitmonding, ook plaas en vlei na rivier vernoem. Dit lyk of Diehl dit vasknoop aan ǀǀhoab = 'die Felshohle', d.w.s. grot of spelonk (Kr.-R. 1969 NW 187), maar verklaar dit nie nader nie; die ander verklaring het ’n topografiese grondslag. Mnr Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner het verder navraag gedoen en berig soos volg 'Ons kon geen verdere inligting op Sesfontein verkry nie'.

About this item

Identifier
1288_SKCPN
Title
ǂHoas
Alternative Title
Hoas
Georeference Sources
S 2618 AA
longitude
18.125
latitude
-26.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hoas**
ǂHoas
Source
afr Kroenlein JG 1857 Quellen 10 199 'Er liegt bei =f=Hoas im Aussenfeld'; Ibid. 1862 Quellen 11 349 '...in =f=Hoas (Blau)...'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Blau (Hoas)', uitspanning en bron aan die Hoabrivier, op S 2618 AA.
Description
afr Geleë in die Kaokoveld, rivier en uitmonding, ook plaas en vlei na rivier vernoem. Dit lyk of Diehl dit vasknoop aan ǀǀhoab = 'die Felshohle', d.w.s. grot of spelonk (Kr.-R. 1969 NW 187), maar verklaar dit nie nader nie; die ander verklaring het ’n topografiese grondslag. Mnr Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner het verder navraag gedoen en berig soos volg 'Ons kon geen verdere inligting op Sesfontein verkry nie'.
page start
557

Item sets