Karee(Houtrivier)

Volgens Burchell beteken Kareeberge (by horn ten weste van Carnarvon gelee, vgl. sy kaart) 'Dorreberge' of 'Droeberge'. In die betekenis sluit 'karee' nie mooi aan by die betrokke begriplike woorde nie. Vir 'dry, or arid' gee Burchell I 148 self aan 'karro', vgl. Nama Igaro = kaal, ook droog. Die inligting oor die betekenis soos by horn berus op navraag ter plaatse, soos dit gewoonlik by Burchell die geval is, en is betroubaar bevind. Dit geld hier die Kareeberge, ’n massa wat ook ten ooste van Carnarvon le, d.w.s. in twee dele, 3022 CB (oostelik) en 3021 DD (ten weste van die dorp). Hierdie bergnaam kom herhaaldelik by reisigers voor. Na die berg is ook plase benoem, so 'Kareekloof' Bf. W.G. 8-15 op 3022 CB, 'n ander 'Karreekloof' (met -rr-) Car. Q. 1-12 op 3021 DD, 'Karree Kolk' Car. Q. 3-31 op 3021 DD. In al hierdie gevalle beteken die lid 'Kar(r)ee-' dan droog of kaal, ook vir plaas 'Karreebosch Fontein' Bf. W.G. 3-63 op 3022 CC/CD, wat blykens die naam nie kaal is nie (-bosch-) en 'n fontein het.

About this item

Identifier
1566_SKCPN
Title
Karee(Houtrivier)
Alternative Title
Karee(Houtrivier)
Georeference Sources
S 2617 BB
Relation
k HEIARICHAB, HYKAREGAB
longitude
17.875
latitude
-26.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Skead CJ 1973 Gazetteer 94 'Kareehout R., Berseba, SWA., Synlonymyl ǃHei larixab... Carrehoud R.'
Description
afr Volgens Burchell beteken Kareeberge (by horn ten weste van Carnarvon gelee, vgl. sy kaart) 'Dorreberge' of 'Droeberge'. In die betekenis sluit 'karee' nie mooi aan by die betrokke begriplike woorde nie. Vir 'dry, or arid' gee Burchell I 148 self aan 'karro', vgl. Nama Igaro = kaal, ook droog. Die inligting oor die betekenis soos by horn berus op navraag ter plaatse, soos dit gewoonlik by Burchell die geval is, en is betroubaar bevind. Dit geld hier die Kareeberge, ’n massa wat ook ten ooste van Carnarvon le, d.w.s. in twee dele, 3022 CB (oostelik) en 3021 DD (ten weste van die dorp). Hierdie bergnaam kom herhaaldelik by reisigers voor. Na die berg is ook plase benoem, so 'Kareekloof' Bf. W.G. 8-15 op 3022 CB, 'n ander 'Karreekloof' (met -rr-) Car. Q. 1-12 op 3021 DD, 'Karree Kolk' Car. Q. 3-31 op 3021 DD. In al hierdie gevalle beteken die lid 'Kar(r)ee-' dan droog of kaal, ook vir plaas 'Karreebosch Fontein' Bf. W.G. 3-63 op 3022 CC/CD, wat blykens die naam nie kaal is nie (-bosch-) en 'n fontein het.
page start
652

Item sets