ǀHoabexas

Howobees, plaas nr 51, suidoostelik van Keetmanshoop aan hoof pad, omgewing Löwenrivier. Die be(e)- is plekbenoemend, die -s meer bepaald van ’n fontein, en die eerste lid, ooreenkomstig Hahn, Kiepert en Veillet se spelling is soos Nama ǀhowo 'sich schminken' (Kr.-R. 1969 NW 187), die 'Fontein met (oker)klei om die gesig mee mooi te maak'.

About this item

Identifier
1355_SKCPN
Title
ǀHoabexas
Alternative Title
Huabekas
Georeference Sources
S 2617 BA
longitude
17.625
latitude
-26.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHoabexas**
ǀHoabexas
Source
afr Kroenlein JG 1867 Quellen 12 425 'ǀHoawixas', naby Berseba. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Huabekas (Hoawichas)'. Schultze 1904-5 ANUK 167 'ǀHoabexas (nicht '.Hoawichas), Huabekas. Eine Wasserstelle, die durch den Reichtum an Algen (ǀhoabegu) ausgezeichnet ist oder war'.
Description
afr Howobees, plaas nr 51, suidoostelik van Keetmanshoop aan hoof pad, omgewing Löwenrivier. Die be(e)- is plekbenoemend, die -s meer bepaald van ’n fontein, en die eerste lid, ooreenkomstig Hahn, Kiepert en Veillet se spelling is soos Nama ǀhowo 'sich schminken' (Kr.-R. 1969 NW 187), die 'Fontein met (oker)klei om die gesig mee mooi te maak'.
page start
576

Item sets