Hoaub, Hooub

Die juiste verklaring o.i. soos deur die plaaseienaar aangegee, te verbind met Nama ǃhoa-s = 'der Knopfkirrie, die Wurfkeule' (Kr.-R. 1969 NW 190), met plekaanduidende uitgang. Mnr Van der Bijl deel mee dat die naam deur die Blankes gebruik word, maar nie deur die Namas van daardie kontrei nie, hulle noem dit XHARUDAS alwaar. Dit was ’n historiese plek, vgl. Von Francois 1890-2 kaart en Kiepert 1893 kaart.

About this item

Identifier
1294_SKCPN
Title
Hoaub, Hooub
Alternative Title
Hoaub, Hooub
Georeference Sources
S 2617 A A
longitude
17.125
latitude
-26.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'Ho-ǀaub', uitspanning. Heinrichs F 1898 Quellen 4 118 'Bloemputs (Ho-ǀoub)...nordlich von hier [Bethanien] gelegen...' Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Blumbrunn (Hoaub)'.
Description
afr Die juiste verklaring o.i. soos deur die plaaseienaar aangegee, te verbind met Nama ǃhoa-s = 'der Knopfkirrie, die Wurfkeule' (Kr.-R. 1969 NW 190), met plekaanduidende uitgang. Mnr Van der Bijl deel mee dat die naam deur die Blankes gebruik word, maar nie deur die Namas van daardie kontrei nie, hulle noem dit XHARUDAS alwaar. Dit was ’n historiese plek, vgl. Von Francois 1890-2 kaart en Kiepert 1893 kaart.
page start
558

Item sets