Ub(Berg), Ub(Rivier)

Here are quite a few problems. We find the name for the mountain and the river no longer back on the latest cards. At Hahn, the river runs from east to west in the Conciep River. Just under the UBBerg on which Hahn had a 'three-corn beacon' Another name. Walk from north to south, also the Conciep River, but the UBBerg lies across from east to west, and the UBR River runs across from east to west. 'Cross' is in Namaǃ You, cf. Kr.

About this item

Identifier
4861_SKCPN
Title
Ub(Berg), Ub(Rivier)
Alternative Title
Ub(Berg), Ub(Rivier)
Georeference Sources
S 2616 BB
longitude
16.875
latitude
-26.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Hahn TH 1879 Kaart 'ǃ Ub Mt.,'ǃ Ub Riv. ' Sprigade-Moisel 1904 Warsk 'UB (Henderson) Bg.'
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǃUb Mt.', 'ǃUb Riv.' Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Ub (Henderson) Bg.'
Description
eng Here are quite a few problems. We find the name for the mountain and the river no longer back on the latest cards. At Hahn, the river runs from east to west in the Conciep River. Just under the UBBerg on which Hahn had a 'three-corn beacon' Another name. Walk from north to south, also the Conciep River, but the UBBerg lies across from east to west, and the UBR River runs across from east to west. 'Cross' is in Namaǃ You, cf. Kr.
afr Hier is ’n hele paar probleme. Ons vind die naam vir die berg en die rivier nie meer op die jongste kaarte terug nie. By Hahn loop die rivier van oos na wes in die Konkieprivier. net onder die Ubberg waarop Hahn 'n 'drie- hoeksbaken' gehad het. maar op die Kriegskarte is die berg aan die vveste- kant van die Konkiep. Daar is ook ander afwykings en miswysings. Die Ubberge het in die tyd van die Kriegskarte nog 'n ander naam gehad. nl. van Hendersonberg. Ook die naam kry ons nie meer op die kaarte waartoe ons toegang het nie. Met die suigklap as hulp kan ons die ou naam gerede- lik seker verklaar. Die berge (Hamami en Schwarzrand) loop van noord na suid, ook die Konkieprivier, maar die Ubberg le dwars van oos na wes, en die Ubrivier loop dwars van oos na wes. 'Dwars' is in Nama ǃu, vgl. Kr.- R. 1969 NW 372, verklaar as 'quer hinubergehen', maar in Kroenlein 1889 Wortschatz 319 met nasaliteit gespel as hi. Anders as 'Bergspitze' (FK Krenz 1979 Aantekening) te verklaar.
page start
736

Item sets