Kijgarries

Van ǃK(h)uwib, -s = 'die Vley...' (Kr.-R. 1969 NW 258), en -tsau-s = puts, die 'Vleiputs', of die 'Viei met puts'. Ligging van hierdie vlei is onseker. Die ooreenstemming tussen die eerste lid wat Witbooi skryf met die serebrale kon- sonant (ǃkhu-) en die persoonsnaam wat Witbooi met 'n dentale konsonant skryf (ǀKhu-), is dus bloot toevallig.

About this item

Identifier
1739_SKCPN
Title
Kijgarries
Alternative Title
Kijgarries
Georeference Sources
K 2520 DC/2620 BA
longitude
20.625
latitude
-25.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Van Vreeden 1961 Oorsprong 371 'Keikarries...Nama gei = groot; garries = bloedsiekte (miltvuur); Kor. ga-garries = groot gifsiek/bloed- siek...Ontstaan: Die beeste van die Koranna wat hier gewoon het, het aan die bloedsiekte gevrek. Hulle het van die dooie beeste geeet, gevolglik het 'n epidemie onder hulle uitgebreek en baie van hulle is daaraan dood...'
Description
afr Van ǃK(h)uwib, -s = 'die Vley...' (Kr.-R. 1969 NW 258), en -tsau-s = puts, die 'Vleiputs', of die 'Viei met puts'. Ligging van hierdie vlei is onseker. Die ooreenstemming tussen die eerste lid wat Witbooi skryf met die serebrale kon- sonant (ǃkhu-) en die persoonsnaam wat Witbooi met 'n dentale konsonant skryf (ǀKhu-), is dus bloot toevallig.
page start
713

Item sets