Koës

Naam van ’n koppie op K 2817 AC, gespel KURUGA op naam van plaaslyste. Die 'white stones' verwys sonder twyfel na ǀǀguru-, met 'n afleiding ǀǀguruxa = 'mit Kieseln bedeckt' (Rust I960 DNW 34), anders is dit te verstaan as -xa- = baie. Die -b lokativeer ’n bergnaam. 'Kwartsryke Berg', gesigsindruk dus 'Witberg'.

About this item

Identifier
1833_SKCPN
Title
Koës
Alternative Title
Koës
Georeference Sources
S 2519 CC
longitude
19.125
latitude
-25.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Olpp J snr 1873 'ǀKoes und Umgegend (ostlich von Berseba gelegen))'. Hahn Th 1879 kaart 'ǀKhoes', kruispunt op trekroete, 25° 56' 19° 21'. Fenchel T 1881 Quellen 18 30 '...zu seinem Platz ǀKois, 1 j Tagereise ostlich von hier [t.w. Keetmanshoop]'. Ibid. 1882 Quellen 18 43 'ǀKhoes'; 18 52 'ǀKhoes hat mehr scharfes Kalksteinfeld'. Papst H 1886 Quellen 23 49 'ǀKhoes'. Kroenlein JG 1889 Wortschatz 115 'ǀGuri-eib...bei ǀKoes...' Judt F 1891 Quellen 6 140 '...in ǀKhois...' PNK 1947 'Koes', ’n motorbushalte 153 km van Keetmanshoop. 'Bergdama: Koes = Ort des Spottvogels. H. Vedder'. Budack KFRH 1965 Studie 227 'ǀKho-eis, ‘Slypvlakte’, ǀkho = om te slyp; eis, eib = gesig, maar ook vlakte...(Die teenswoordige Koes...)'. Miller WB 1972 SESA 6 428 'The name is derived from the Nama name Khois, meaning ‘a woman’s place’, and possibly refers to the fact that no man could make a decent living there'. Berger TF 1973 Boer Vraelys 'Koes, beteken ‘Waar die sonbesie sing’.' Strunck PJ 1974 Priester Vraelys 'Koes, dorp, beteken ‘Kuitvleis’, van ǀkoes = die vleis van die kuit. Die Nama skryf en se die naam met ’n klik: ǀkoees. Inligting van J. Dekok'. SAP Rehoboth 1974 'Dit kan vrou wees, of dit kan hakskeen wees'. Krenz FK 1976 Boer Aantekening 'Koes = muisvoel'
Description
afr Naam van ’n koppie op K 2817 AC, gespel KURUGA op naam van plaaslyste. Die 'white stones' verwys sonder twyfel na ǀǀguru-, met 'n afleiding ǀǀguruxa = 'mit Kieseln bedeckt' (Rust I960 DNW 34), anders is dit te verstaan as -xa- = baie. Die -b lokativeer ’n bergnaam. 'Kwartsryke Berg', gesigsindruk dus 'Witberg'.
page start
740

Item sets