Koumasis

Soos Nama ǀǀau- = vis, en Igoas = laagte/leegte, 'Einsenkung..., Tal' (Kr.-R. 1969 NW 125), hier pan. Die vorm kou-, eerste lid, betekenende 'vis', is die ouer, nog gevelariseerde uitspraak van die latere ǀǀau-b. Ons kon die plek met behulp van ons bronne nie goed situeer nie.

About this item

Identifier
1917_SKCPN
Title
Koumasis
Alternative Title
Koumasis
Georeference Sources
S 2516 CC/2616 AA
longitude
16.125
latitude
-25.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Kessler HA 1973 Boer Vraelys 'Koumasis, plaas, 64 km wes van Helmeringhausen. Beteken 'Blyplek' - daar is ou verblyfplekke van Boesmans en oop waters, ook rotstekeninge'.
Description
afr Soos Nama ǀǀau- = vis, en Igoas = laagte/leegte, 'Einsenkung..., Tal' (Kr.-R. 1969 NW 125), hier pan. Die vorm kou-, eerste lid, betekenende 'vis', is die ouer, nog gevelariseerde uitspraak van die latere ǀǀau-b. Ons kon die plek met behulp van ons bronne nie goed situeer nie.
page start
771

Item sets