Knysna

Achterkop is plaas Gor. Q. 2-35, en voor onderverdeling daarop die koppie 'Agterkop' met 'n landmetersbaken. Die Afrikaanse en Nederlandse name bewaar vertaald die ou inlandse naam wat in Nama vandag gespel word as Inoro- = 'Hinterkopf’ (Rust 1960 DNW 31). Die naam berus waarskynlik op 'n gelykenis van die koppie met die agterkop van ’n mens.

About this item

Identifier
1774_SKCPN
Title
Knysna
Alternative Title
Knysna
Georeference Sources
K 2523 DB
longitude
23.875
latitude
-25.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Topo-kadastrale reeks 1967 vel 2522 Moloporivier 'Knysna'.
Description
afr Achterkop is plaas Gor. Q. 2-35, en voor onderverdeling daarop die koppie 'Agterkop' met 'n landmetersbaken. Die Afrikaanse en Nederlandse name bewaar vertaald die ou inlandse naam wat in Nama vandag gespel word as Inoro- = 'Hinterkopf’ (Rust 1960 DNW 31). Die naam berus waarskynlik op 'n gelykenis van die koppie met die agterkop van ’n mens.
page start
717

Item sets