ǀHaiǀgâs

Ons kon die plek nie situeer nie. Die nodige is origens gese. 'Dom' is nie net 'keel' nie, dit is ook 'Schlund, Kanal' in verbard met plekbenoeming, volgens Hahn. Die lid ǀhei = vaal, verbleek, en i.v.m. keel en stem is dit 'hees' (Kr.-R. 1969 NW 177).

About this item

Identifier
1243_SKCPN
Title
ǀHaiǀgâs
Alternative Title
Heias
Georeference Sources
S 2517 DB
longitude
17.875
latitude
-25.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Fahlgras
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHaiǀgâs**
ǀHaiǀgâs
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Fahlgras (Heias)', ’n bron in die Grootvisrivier op S 2517 DB.
Description
afr Ons kon die plek nie situeer nie. Die nodige is origens gese. 'Dom' is nie net 'keel' nie, dit is ook 'Schlund, Kanal' in verbard met plekbenoeming, volgens Hahn. Die lid ǀhei = vaal, verbleek, en i.v.m. keel en stem is dit 'hees' (Kr.-R. 1969 NW 177).
page start
541

Item sets