eng
Remarkably how the statement of Kreen Sin (also Kr.- R. 1969 NW 314), Weber, Wandres, the cartographers and Raper [who are at Shapera support] contradicted by Dr. Vedder. Krenz gives a probability statement, just like the pediatimologizing whites, but then on unconscious grounds a.g.v. Sound Associative Macking, cf. 'Game'. Perhaps in -ob not a -ǃ Ab = river seen, such as at Raper and Shapera, but only a locative -ob. In the name, Vedder probably took an AU-O to the ground. The -ob was for more than one trouble. Our preference is for AU, Old, in the meaning of 'salty', 'brackish', 'bitter', n.a.v. The taste of the water, and for the -OB as river nervous forms, cf. Nossob. How a reality can be unconscious sound connection, we happen to be in the spelling of Kalahari by Kreenley as 'Kalihari'. For the time being, there was no compelling reason for the spelling 'Auob' I.p.v. 'Ouob', and this is exactly this kind of change that led to the conception of Krenz, d.w.s. Layed him on a wandering way, in that he practiced the name, futile, eye-philologically. The communication of the nethymological conversation to Garden also occurs in Van der Merwe PJ 1941 Pioneers of the Dorsland 113. The same statement as 'Bitter River' is also advocated locally, so by Mr De Beer HP 1974 Boer Questionnaire 1974. The river flows In a South-asless direction of Rietfontein, to the two-day Gemsbok Park. This is the tributary of the Nossop. The Auob has three branches of which the Grootauob is the main. An informative article on the AUOB is read in SESA 1 603. The stopping Auob and Auob River LE 71 and 134 km respectively from Mariental on the route to borderline; They are called to the river.
afr
Opmerklik hoe die verklaring van Kroenlein (ook Kr.-R. 1969 NW 314), Weber, Wandres, die kartograwe en Raper [wat op Shapera steun] weerspreek word deur dr Vedder. Krenz gee ’n waarskynlikheidsverklaring, net soos die volksetimologiserende Blankes, maar dan op onbewuste gronde a.g.v. klankassosiatiewe makmaking, vgl. 'Ouhoop'. Miskien moet in -ob nie 'n -ǃab = rivier gesien word nie, soos by Raper en Shapera, maar net 'n lokatiewe -ob. Vedder het in die naam waarskynlik ’n au-o tot grondslag geneem. Die -ob was vir meer as een ’n moeilikheid. Ons voorkeur is vir au-, ou, in die betekenis van 'soutagtig', 'brak', 'bitter', n.a.v. die smaak van die water, en vir die -ob as rivierbenoemende formans, vgl. NOSSOB. Hoe ’n werklikheid onbewuste klankaansluiting kan wees, sien ons toevallig in die spelling van Kalahari deur Kroenlein as 'Kalihari'. Daar was voorlopig geen dwingende rede vir die spelling 'Auob' i.p.v. 'Ouob' nie, en dit is presies hierdie soort verandering wat tot die opvatting van Krenz aanleiding gegee het, d.w.s. horn op ’n dwaalweg gelêi het, deurdat hy die naam, vergeeflik, oogfilologies beoefen het. Die mededeling van die volksetimologiese omvor- ming tot Ouhoop kom ook voor by Van der Merwe PJ 1941 Pioniers van die Dorsland 113. Dieselfde verklaring as 'Bitterrivier' word ook plaaslik voorgestaan, so deur mnr De Beer HP 1974 Boer Vraelys 1974. Die rivier vloei in ’n suidsuidoostelike rigting van Rietfontein af tot die Tweeriviere by Gemsbokpark. Dit is die sytak van die Nossop. Die Auob het drie vertak- kinge waarvan die Grootauob die vernaamste is. ’n leersame artikel oor die Auob is te lees in SESA 1 603. Die stopplekke Auob en Auobrivier le 71 en 134 km onderskeidelik van Mariental af op die roete na Grenslyn; hulle is genoem na die rivier.