Haichas

Dit verskyn nie meer in die Adressbiicher of in die SWA-Boer 1973 as plaasnaam nie. In die Adressbuch 1911 is dit ’n 'Posten der Schutztruppe', en plaas. By Hahn Th 1879 kaart is dit ’n drif in die ’.Haibrivier. Die betekenis miskien soos by Vedder, in Kr.-R. 1969 NW 178 'ǃheis [Ihaisl = die (aus einem Schenkelknochen verfertigte) Beinpfeife'. Weber se spesifiek dat die plek in sy tyd 'n 'Werft' was, en daarom ook te dink aan die verklaring met ǃhei- [ǃhai-] = 'Werft' (Kr.-R. aid.), met lokativerende -b vir die rivier. Voor- lopig voel ons die meeste vir die verklaring van ǃhai- (met suigklap soos by Weber, by Hahn-Kiepert) as die naam van die knolvrug waaroor pastor Ponnighaus gepraat het, by horn ook geskryf ǃhai-, vgl. HAIGAMAS.

About this item

Identifier
1155_SKCPN
Title
Haichas
Alternative Title
Haichas
Georeference Sources
S 2518/2618
longitude
18.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Description
afr Dit verskyn nie meer in die Adressbiicher of in die SWA-Boer 1973 as plaasnaam nie. In die Adressbuch 1911 is dit ’n 'Posten der Schutztruppe', en plaas. By Hahn Th 1879 kaart is dit ’n drif in die ’.Haibrivier. Die betekenis miskien soos by Vedder, in Kr.-R. 1969 NW 178 'ǃheis [Ihaisl = die (aus einem Schenkelknochen verfertigte) Beinpfeife'. Weber se spesifiek dat die plek in sy tyd 'n 'Werft' was, en daarom ook te dink aan die verklaring met ǃhei- [ǃhai-] = 'Werft' (Kr.-R. aid.), met lokativerende -b vir die rivier. Voor- lopig voel ons die meeste vir die verklaring van ǃhai- (met suigklap soos by Weber, by Hahn-Kiepert) as die naam van die knolvrug waaroor pastor Ponnighaus gepraat het, by horn ook geskryf ǃhai-, vgl. HAIGAMAS.
page start
508

Item sets