Kaitsab

Kaitob is plaas Nam.Q.10-36 op K 2918 AC. Hiervolgens is die eerste lid soos Nama khai = opstaan, oplig (Kr.-R. 1969 NW 213), die tweede wel aanpassing van Nama tsoa- = gat, agterste (Kr.-R. 384), in Ou-Kaaps to-ja (HOTT 230). Kyk egter ook KAITAB

About this item

Identifier
1461_SKCPN
Title
Kaitsab
Alternative Title
Kaitsab
Georeference Sources
S 2518
longitude
18.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Budack 1965 Studie 226 'ǀKai-tsab, ‘Verlatenheidsgevoel’, ǀkei = nicht dasein, todt, verschieden sein (Kroenlein 204); tsab gevoel. Volgens Isaak Haraseb druk hierdie pleknaam ’n gevoel van twyfel uit wat ongeveer weergegee word deur die woorde: ‘ek voel dat daar niks is nie’. (Nedersetting in die noorde van Tses-reservaat, deur die Blankes en die OvaHerero Kaitsab genoem)'.
Description
afr Kaitob is plaas Nam.Q.10-36 op K 2918 AC. Hiervolgens is die eerste lid soos Nama khai = opstaan, oplig (Kr.-R. 1969 NW 213), die tweede wel aanpassing van Nama tsoa- = gat, agterste (Kr.-R. 384), in Ou-Kaaps to-ja (HOTT 230). Kyk egter ook KAITAB

Item sets