Karub

Skead CJ 1973 Gazetteer 118 lokaliseer Sehrijver se Caertse op 3405/2020 as 'Leeu R.', in distrik Swellendam, 'n riviertjie wat in die Breerivier uitloop. In die onmiddellike omgewing is die plase Klipfontein (nou vier plase 3420 AA, BC, DC bis). Klip Hoogte 3420 AB, en as bewaarders van die ou riviernaam, Klippe Rivier, plaas Sw.Q. 11 AGS, en Klip Rivier, plaas Sw.Q. 3-2, ondersk. op 3420 AB en 3320 CD/3420 AB. Kliprivier, nou Leeurivier, en die huidige gelyknamige plase, le wes van Swellendam. Dit maak die vermoede baie sterk dat Kartserivier, nou 'n verlore naam, niks anders is nie as die ou inlandse naam van Kliprivier. Die ou riviertjie dra die Hollandse naam. die sytakkie daarvan die ou inlandse naam. Kartse, Kaertse is dan saamgetrek uit wat in Nama heet ǀǀkaratse - klipperig. Die 'Klipperige, gruisagtige rivier', van ǀǀkara- = kiesel, gruis, klippies.

About this item

Identifier
1603_SKCPN
Title
Karub
Alternative Title
Karub
Georeference Sources
S 2518
longitude
18.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Landmeter-generaal 1972 kaart 'Karub'. Blaauw A 1974 Boerin Vraelys 'Karub: die werkvolk se dit is 'n watergat'.
Description
afr Skead CJ 1973 Gazetteer 118 lokaliseer Sehrijver se Caertse op 3405/2020 as 'Leeu R.', in distrik Swellendam, 'n riviertjie wat in die Breerivier uitloop. In die onmiddellike omgewing is die plase Klipfontein (nou vier plase 3420 AA, BC, DC bis). Klip Hoogte 3420 AB, en as bewaarders van die ou riviernaam, Klippe Rivier, plaas Sw.Q. 11 AGS, en Klip Rivier, plaas Sw.Q. 3-2, ondersk. op 3420 AB en 3320 CD/3420 AB. Kliprivier, nou Leeurivier, en die huidige gelyknamige plase, le wes van Swellendam. Dit maak die vermoede baie sterk dat Kartserivier, nou 'n verlore naam, niks anders is nie as die ou inlandse naam van Kliprivier. Die ou riviertjie dra die Hollandse naam. die sytakkie daarvan die ou inlandse naam. Kartse, Kaertse is dan saamgetrek uit wat in Nama heet ǀǀkaratse - klipperig. Die 'Klipperige, gruisagtige rivier', van ǀǀkara- = kiesel, gruis, klippies.
page start
666

Item sets