ǀKhawi-ais

Alleen dr Mossop, daarin nagevolg deur dr Van Vreeden, gee ’n afleiding, waarskynlik soos deur dr H Vedder vir horn aan die hand gedoen is (aid. 12). Daar is geen vroee aanduiding van die betekenis tot ons beskikking nie; ons het net 'n moontlikheid op grond van die naam en die topografie. Omdat ons dit so dikwels vasgestel het, weet ons dat die Ou-Kaapse velare in die Namadialek van later geglottaliseer is of kan wees, d.w.s. volgens die spelwyse geoordeel kan bv. die k- 'verdwyn', sodat naas =fkabas ons ’n ^=abas kan he. Taalkundig kan ons die ou Ka(a)bas gelykstel aan =f= A(a)b(b)as = plat. Maar het dr Mossop gelyk? Ons wys op ’n ander moontlikheid. Campbell vertel hoe 'red' en 'brown' die berge van die Ka(a)bas is, ook Gordon bevestig dit in sy algemene beskrywing (nie hier aangehaal nie). Gordon 1779 het dit elders (ms 2 23) oor ’n 'jonge hottentot...zyn naam was Cabas of rood'. Hieraan le ten grondslag Ou-Kaaps kaba = rooi (reeds by Van Riebeeck 1660 3 310), in die Namadialek gedevelariseer tot ǀaba. Hierdie geval, toegepas op die toponimie, steun dan ewegoed op die topografie (na kleur) en op verenigbaarheid met die klankbeeld vir 'rooi'. Ka(a)basberge kan o.i. ook vertaal word as die 'Rooiberge'. Dit pas verder presies in die naampatrone van Khoekhoense toponimie, trouens, ook van die Blankes se natrone. Die plaas Kabas Gr. 38/1935 le reg noord van Pofadder, ong. 15 km van die dorp af, en reg ten suide van die dorp, so 'n 9 km daarvandaan, le Rooikoppie. Baie plaas- en bergname in die dist. Kenhardt het die bestanddeel 'Rooi-'; daarin le ook Kabas. Ons meen dat Kabas hier of Plat- of Rooiberg beteken. Thompson vertel aldaar 53-4 'n verhaaltjie van 'n klom- pie koloniste wat deur Namakwas en Boesmans in die poort omgebring is. 'This poort, or pass, has received an appellation, signigying...Howling of the big men’.' Stow 1905 Native Races 153 herhaal dit. Geen van albei laat blyk dat die naam Kaabas hierdeur vertaal is nie; eerder kom dit voor of hiervoor ’n ander naam gehoor was wat nie aangegee is nie. Indien 'n vertaling van Kabaas, kan ons dit taalkundig nie tuisbring nie.

About this item

Identifier
1424_SKCPN
Title
ǀKhawi-ais
Alternative Title
Kabiais
Georeference Sources
S 2517, ook S 2518 AC
Relation
ook S 2518 AC (saamgegroepeer)
longitude
17.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhawi-ais**
ǀKhawi-ais
Source
afr Kroenlein JG 1856 Quellen 10 149 'Wir fuhren durch bis zur nachsten Wasserquelle mit Namen ǀGawi ais (Gawi = eine Art Stechgras, ais = Gesicht). Sie liegt im Leberfluss. In ǀKawi ais blieben wir uber Sonntag...' Dies. 1870 Quellen 13 578 'ǀKawi-eis'. Kroenlein-Rust 1969 NW 219 'ǀKawi-eis, d.i. Stechgrasflache (Platz am Leberfluss...)' Hahn Th 1879 kaart 'IKawieis', uitspanning aan die Lewerrivier. lAlmal hierbo op S 2517; vir S 2518 kyk in bespreking.l
Description
afr Alleen dr Mossop, daarin nagevolg deur dr Van Vreeden, gee ’n afleiding, waarskynlik soos deur dr H Vedder vir horn aan die hand gedoen is (aid. 12). Daar is geen vroee aanduiding van die betekenis tot ons beskikking nie; ons het net 'n moontlikheid op grond van die naam en die topografie. Omdat ons dit so dikwels vasgestel het, weet ons dat die Ou-Kaapse velare in die Namadialek van later geglottaliseer is of kan wees, d.w.s. volgens die spelwyse geoordeel kan bv. die k- 'verdwyn', sodat naas =fkabas ons ’n ^=abas kan he. Taalkundig kan ons die ou Ka(a)bas gelykstel aan =f= A(a)b(b)as = plat. Maar het dr Mossop gelyk? Ons wys op ’n ander moontlikheid. Campbell vertel hoe 'red' en 'brown' die berge van die Ka(a)bas is, ook Gordon bevestig dit in sy algemene beskrywing (nie hier aangehaal nie). Gordon 1779 het dit elders (ms 2 23) oor ’n 'jonge hottentot...zyn naam was Cabas of rood'. Hieraan le ten grondslag Ou-Kaaps kaba = rooi (reeds by Van Riebeeck 1660 3 310), in die Namadialek gedevelariseer tot ǀaba. Hierdie geval, toegepas op die toponimie, steun dan ewegoed op die topografie (na kleur) en op verenigbaarheid met die klankbeeld vir 'rooi'. Ka(a)basberge kan o.i. ook vertaal word as die 'Rooiberge'. Dit pas verder presies in die naampatrone van Khoekhoense toponimie, trouens, ook van die Blankes se natrone. Die plaas Kabas Gr. 38/1935 le reg noord van Pofadder, ong. 15 km van die dorp af, en reg ten suide van die dorp, so 'n 9 km daarvandaan, le Rooikoppie. Baie plaas- en bergname in die dist. Kenhardt het die bestanddeel 'Rooi-'; daarin le ook Kabas. Ons meen dat Kabas hier of Plat- of Rooiberg beteken. Thompson vertel aldaar 53-4 'n verhaaltjie van 'n klom- pie koloniste wat deur Namakwas en Boesmans in die poort omgebring is. 'This poort, or pass, has received an appellation, signigying...Howling of the big men’.' Stow 1905 Native Races 153 herhaal dit. Geen van albei laat blyk dat die naam Kaabas hierdeur vertaal is nie; eerder kom dit voor of hiervoor ’n ander naam gehoor was wat nie aangegee is nie. Indien 'n vertaling van Kabaas, kan ons dit taalkundig nie tuisbring nie.
page start
602

Item sets