Kōherab

Die T- sal die klapklank voorstel. Besonder boeiend is die vasstelling dat ons hier die oudste Ou-Kaapse naam terugvind, ’n naam wat origens in onbruik geraak het. In 1691 is vir 'een baviaan, genus simiarum' opgeteken choachamma, in 1705 choa kamma (HOTT 221) - ongetwyfeld klanknaboot- send die simiaanse roep. Dit is dieselfde woord as Opperman se tkoga, nou sonder die ou ml. uitgang -mma. Die -seep vir 'boud' is in Ou-Kaaps sau-b en sluit aan by die Nama van vandag wat vir hierdie begrip tsoa- se, vgl. HOTT 230. Die -p kan ook plekaanduidend fungeer.

About this item

Identifier
1843_SKCPN
Title
Kōherab
Alternative Title
Koherab
Georeference Sources
S 2517
longitude
17.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Kōherab**
Kōherab
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Khoerab', bron aan Grootvisrivier. Witbooi H 1974 Skoolhoof Gesprek 'Koherab ... is iets wat na gekyk word ... die mense het gese dis die plek waarna ons gekyk het, of waarna ons gesoek het'.
Description
afr Die T- sal die klapklank voorstel. Besonder boeiend is die vasstelling dat ons hier die oudste Ou-Kaapse naam terugvind, ’n naam wat origens in onbruik geraak het. In 1691 is vir 'een baviaan, genus simiarum' opgeteken choachamma, in 1705 choa kamma (HOTT 221) - ongetwyfeld klanknaboot- send die simiaanse roep. Dit is dieselfde woord as Opperman se tkoga, nou sonder die ou ml. uitgang -mma. Die -seep vir 'boud' is in Ou-Kaaps sau-b en sluit aan by die Nama van vandag wat vir hierdie begrip tsoa- se, vgl. HOTT 230. Die -p kan ook plekaanduidend fungeer.
page start
743

Item sets