ǃHûǃāb

Op Veillet se kaart kom die inlandse naam nie meer voor nie, net 'Wilde Als Rand' op K 2916 BB. Dit is die enigste optekening van die Khoekhoense naam vir 'wildeals' (Artemisia afra) in al ons eie bronne. Indien die -ga- soos Nama -xa- is en kwantitatief fungeer ('ryk aan'), dan kan ons die naam vir wildeals abstraheer as -Qkudi-, met die suigkonsonant onseker, die Tk. hierbo. Die slotlid, -noums, is waarskynlik soos Ou-Kaaps t’koema, 'hum (vgl. HOTT 218), in Nama vandag Ihomi, Ihumi.

About this item

Identifier
1970_SKCPN
Title
ǃHûǃāb
Alternative Title
Kuhap
Georeference Sources
S 2517
longitude
17.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHûǃāb**
ǃHûǃāb
Source
afr Alexander JE 1837 EDIA 2 218 'We...packed off at the Kuhap or Knot river...'
Description
afr Op Veillet se kaart kom die inlandse naam nie meer voor nie, net 'Wilde Als Rand' op K 2916 BB. Dit is die enigste optekening van die Khoekhoense naam vir 'wildeals' (Artemisia afra) in al ons eie bronne. Indien die -ga- soos Nama -xa- is en kwantitatief fungeer ('ryk aan'), dan kan ons die naam vir wildeals abstraheer as -Qkudi-, met die suigkonsonant onseker, die Tk. hierbo. Die slotlid, -noums, is waarskynlik soos Ou-Kaaps t’koema, 'hum (vgl. HOTT 218), in Nama vandag Ihomi, Ihumi.
page start
795

Item sets