Karis

Grens aan Geiaus nr 6 en le noordoostelik daarvan. Hierdie GEIAUS 2717 beteken 'Groot Rosyntjiebos' en grens op sy beurt aan Rosyntjiebos nr 375. Dit is hier die streek waar die Grewia flava baie voorkom, ’n besonder nuttige struik vir dier en mens, vgl. Smith 1966 CNSAP 403. Die lid Kari- wel soos Nama =f= khari = klein, die lid -os soos Nama =f=aus = 'der Feldrosinenbaum' (Kr.-R. 1969 NW 334 s.v. =f=ous), die geheel 'Klein-rosyntjiebos(fontein)'. Die bronnaam (uitgang -s) kom nie op die Kriegskarte van 1904 voor nie.

About this item

Identifier
1588_SKCPN
Title
Karis
Alternative Title
Karis
Georeference Sources
S 2517
longitude
17.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Kroenlein 1868 Quellen 12 490 'Darauf ging ich weiter nach Norden den Fischfluss hinauf nach =f= Karis...Abends fand ich mich auf Ganigois...'
Description
afr Grens aan Geiaus nr 6 en le noordoostelik daarvan. Hierdie GEIAUS 2717 beteken 'Groot Rosyntjiebos' en grens op sy beurt aan Rosyntjiebos nr 375. Dit is hier die streek waar die Grewia flava baie voorkom, ’n besonder nuttige struik vir dier en mens, vgl. Smith 1966 CNSAP 403. Die lid Kari- wel soos Nama =f= khari = klein, die lid -os soos Nama =f=aus = 'der Feldrosinenbaum' (Kr.-R. 1969 NW 334 s.v. =f=ous), die geheel 'Klein-rosyntjiebos(fontein)'. Die bronnaam (uitgang -s) kom nie op die Kriegskarte van 1904 voor nie.
page start
661

Item sets