Keisu

Plaas nr 312, dist. Karibib, suidoos van Otjimbingwe. Die fern, sing -s is ook lokatief en dui dan aan dat die plek ’n fontein kan wees. Soos Nama ǀǀgeisi = 'hasslich' (Rust 1960 DNW 29). 'Slegte-plek, -fontein', nl. vanwee die water.

About this item

Identifier
1670_SKCPN
Title
Keisu
Alternative Title
Keisu
Georeference Sources
S 2517
longitude
17.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JE 1837 EDI A 2 222 'We made a short march down the Huntop...travelled for 17 miles over a dreary country...We halted at a place...on the Keisu, or black pot river...'
Description
afr Plaas nr 312, dist. Karibib, suidoos van Otjimbingwe. Die fern, sing -s is ook lokatief en dui dan aan dat die plek ’n fontein kan wees. Soos Nama ǀǀgeisi = 'hasslich' (Rust 1960 DNW 29). 'Slegte-plek, -fontein', nl. vanwee die water.
page start
692

Item sets