Gomaǁgams

Die Ku- is hiervolgens wel vas te knoop aan ǀjkhu-s vir die Acacia sp., wel die A. mellifera. Krenz FK 1976 Boer stel voor: 'ǀǀKu-ǃkanna-bib = der Dornen- viel-Ort, die tweede lid soos Nama ǃkana (Kr.-R. 1969 NW 225) = ‘sich haufen’.' Die uitgang -bib het ’n plekduidende funksie. 'Haakdoringbome- plek'. Vroeer was daar ’n Kukanibeb-West nr 27, en ’n -Ost nr 26. Nou is die inskrywing West-Kukanibeb, nr 27, gelee aan die teerpad na Koes, dist. Keetmanshoop.

About this item

Identifier
1987_SKCPN
Title
Gomaǁgams
Alternative Title
Kumakams
Georeference Sources
S 2516/2517
longitude
16.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Gomaǀǀgams**
Gomaǁgams
Source
afr Alexander 1837 EDIA 2 226 'This water place was called Kuma Kams, or the water of the beast tribe...' Hahn Th 1881 Tsuni-ǀǀGoam 53 'Kuma Kams (Goma-ǀǀgams)'. PNK 1959 'Kumakams'. Ou fonteinnaam ong. 100 km suid van Maltahohe. Die oorsprong kom van die Namawoord kuma-ams wat beteken: kuma - stilstaande (wat nie wegloop nie), en ams - fontein (watergat)'. Gelee op die plaas Blenheim (plaas nr 69). Bernhardt-Schmid 1970 Versuch Mitt / 1/5 'Kumakams (Nama Gama- ǃgams), ‘Plek waar beeste in gat vasval’.' Boening WK 1974 Boer Vraelys 'Kumakams, plaas, ged. 1 68, dist. Maltahohe. Beteken ‘Vrek beeste’. Inligting van ’n Damara'.
Description
afr Die Ku- is hiervolgens wel vas te knoop aan ǀjkhu-s vir die Acacia sp., wel die A. mellifera. Krenz FK 1976 Boer stel voor: 'ǀǀKu-ǃkanna-bib = der Dornen- viel-Ort, die tweede lid soos Nama ǃkana (Kr.-R. 1969 NW 225) = ‘sich haufen’.' Die uitgang -bib het ’n plekduidende funksie. 'Haakdoringbome- plek'. Vroeer was daar ’n Kukanibeb-West nr 27, en ’n -Ost nr 26. Nou is die inskrywing West-Kukanibeb, nr 27, gelee aan die teerpad na Koes, dist. Keetmanshoop.
page start
802

Item sets