Haremub, Klein-Haremub

Nie by Hahn Th 1879 kaart nie, daarom ontbreek die moontlike suigkon- sonante by Kiepert. Soos Nama ǀǀhare = bloei, blom (Kr.-R. 1969 NW 162), nl. van die aruboom, die Albizzia anthelminthica, volgens Ponnighaus 1931 Joer- naal 6 28/9. Ponnighaus is in vervoering oor die boom se bloeiselprag, hy trek 'n 'Fruhlingskleid' aan met 'einem gelben Schimmer'. Dit is nie as plaasnaam bewaar nie.

About this item

Identifier
1191_SKCPN
Title
Haremub, Klein-Haremub
Alternative Title
Haremub, Klein-Haremub
Georeference Sources
S 2516
longitude
16.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Beckert F 1973 Farmer Fragenbogen 'Haremub, Farm nr 1, dist. Luderitz, 67 km nordwest von Helmeringhausen. Bedeutung, zwei Versionen: 1. ‘Weite Sicht’; 2. ‘Bestimmte Sorte von Riedgras ('blue grass')’. Das Gras kommt an einer bestimmten Stelle vor'. [Op kaart 1972 'Klein Haremub']
Description
afr Nie by Hahn Th 1879 kaart nie, daarom ontbreek die moontlike suigkon- sonante by Kiepert. Soos Nama ǀǀhare = bloei, blom (Kr.-R. 1969 NW 162), nl. van die aruboom, die Albizzia anthelminthica, volgens Ponnighaus 1931 Joer- naal 6 28/9. Ponnighaus is in vervoering oor die boom se bloeiselprag, hy trek 'n 'Fruhlingskleid' aan met 'einem gelben Schimmer'. Dit is nie as plaasnaam bewaar nie.
page start
525

Item sets