Humabib

n Interessante stukkie geskiedenis. Dit was Kroenlein se hartewens om hier 'n sendingpos te stig wat kort daarop ook gebeur het en wat die naam Gibeon gekry het, voorgestel deur hoofman Kido Witman. Die vertaling gee hy self aan, =f=kh6- - been, ^Imi = uitgedeel, uitgesny.

About this item

Identifier
1370_SKCPN
Title
Humabib
Alternative Title
Humabib
Georeference Sources
S 2516
longitude
16.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JE 1836 EDIA / 276 'We crossed the Humabib (or root water), where there was grass, water and shade'.
Description
afr n Interessante stukkie geskiedenis. Dit was Kroenlein se hartewens om hier 'n sendingpos te stig wat kort daarop ook gebeur het en wat die naam Gibeon gekry het, voorgestel deur hoofman Kido Witman. Die vertaling gee hy self aan, =f=kh6- - been, ^Imi = uitgedeel, uitgesny.
page start
584

Item sets