Kosos

Opmerking: Die naam kom nog elders as die behandeldes voor, bv. op S 2618 DD en S 2719 AA op die Kriegskarte. Ons het geen nadere berigte oor hulle nie; die betekenis waarskynlik soos hier. Kosis is op 2516 ook wisseluitspraak van KOSOS alwaar.

About this item

Identifier
1903_SKCPN
Title
Kosos
Alternative Title
Kosos
Georeference Sources
S 2516
longitude
16.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kosos (Kosis)', knooppunt aan verkeersweg. PNK 1947 'Kosos'. Plaas nr 11, dist. Bethanien, en daarop motorbushalte 134 km van Maltahohe. 'Nama: ǃKo-sos = Ort wo die Lunge angegriffen wird. H. Vedder'. Maritz JH 1974 Boer Gesprek 'Die Kosos...beteken kloof’.
Description
afr Opmerking: Die naam kom nog elders as die behandeldes voor, bv. op S 2618 DD en S 2719 AA op die Kriegskarte. Ons het geen nadere berigte oor hulle nie; die betekenis waarskynlik soos hier. Kosis is op 2516 ook wisseluitspraak van KOSOS alwaar.
page start
768

Item sets