Kunjas

About this item

Identifier
1999_SKCPN
Title
Kunjas
Alternative Title
Kunjas
Georeference Sources
S 2516
longitude
16.5
latitude
-25.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Kahn CH 1848 Quellen 25 36 [die suigkonsonant getranskribeerl ' j=KuTas'. Kreft HH Quellen 3 190 ' =f=Kuias'. Hahn Th 1879 kaart ' =f=Khuias'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kunjas', plaas en stroompie. PNK 1966 'Kunjas'. Le 97 km noordwes van Bethanien SWA. Naam van dam, pomp, en gelee op plaas Lovedale. Uitspraak 'Tjunjas'; 'Namas kan geen verduideliking van die betekenis gee nie'. Campbell JWR 1973 Boer Vraelys ' Kunjas, plaas, naaste dorp Helmeringhausen. Beteken blykbaar ‘Parmantig’, saamgestel uit ^kui-as. Die ou Namas vertaal ^kui-as met 'parmantig', die jonger Namas ken egter nie so ’n woord nie'. Campbell L 1974 Boer Gesprek 'Parmantig, astrant, sal ek maar se'. Maritz JH 1974 Boer Gesprek 'Dit kan met soetdorings te doen he, of dit kan parmantig wees. Dit hang af van hoe dit uitgespreek word'. Krenz FK 1974 Boer Aantekening ' =f=Kuni = widersetzlich, nie gehoor gee nie'.
page start
805

Item sets