ǁHûdubǃgaos

Die afleiding is dieselfde soos vir HUDAB, HUDAOB alwaar. Hier is sprake van die naam vir 'n duinepad suidoos van Walvisbaai. Alexander spel die een Hudap, hierdie gelykbetekenende plek Hou’tous, maar die aanduiding van 'n suigkonsonant voor die 'tous (Nama dao-s) vir 'pad, weg' berus seker nie meer op goeie gronde nie.

About this item

Identifier
1365_SKCPN
Title
ǁHûdubǃgaos
Alternative Title
Hudubgaos
Georeference Sources
S 2517 BA
longitude
17.625
latitude
-25.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Rietkuil
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀHûdubǃgaos*
ǁHûdubǃgaos
Source
afr Kroenlein JG 1870 Quellen 13 578 'ǀǀHudub-ǃgaos'. Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHudu-ǃgaos', uitspanning, net regs van Gibeon waar die Hutup uitwater in die Airob- of Lewerrivier. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hudupgaus (Rietkuhl)'.
Description
afr Die afleiding is dieselfde soos vir HUDAB, HUDAOB alwaar. Hier is sprake van die naam vir 'n duinepad suidoos van Walvisbaai. Alexander spel die een Hudap, hierdie gelykbetekenende plek Hou’tous, maar die aanduiding van 'n suigkonsonant voor die 'tous (Nama dao-s) vir 'pad, weg' berus seker nie meer op goeie gronde nie.
page start
580

Item sets