ǂHiraǃgans

Die slotdeel -bis dui aan dat dit pleknaam is. Hier dink niemand, soos by bv. HYRA, aan Nama heira-b, 'gom', nie. Vgl. ook HAIRABIB waarvan dit ’n wisselspelling is. Dus 'Wolfplek', gelee aan ’n puts, op hoogte S 1915 CA. Daar is op dieselfde hoogte ook plaas Hirabis-Sued nr 28. Die alternatiewe Hereronaam (per Hartmann) hou geen verband met ’n hiena nie. Die Om- borombonga beteken, volgens Koehler 1958 Afrikanischer Heimatkalender 101, die boom waaruit die oerouerpaar van die Hereros voortgekom het.

About this item

Identifier
1269_SKCPN
Title
ǂHiraǃgans
Alternative Title
Hiragans
Georeference Sources
S 2418 DC
longitude
18.625
latitude
-24.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hiraǃgans**
ǂHiraǃgans
Source
afr Fenchel T 1887 Quellen 18 132 'Von ǀHaruchas erreichte ich einen Ort namens 4=Hira-ǃgans (Wolfspfad)...’’ Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hiragans', bron net suid van Gochas (of noord van Haruchas) aan die Auobrivier op hoogte S 2418 DC.
Description
afr Die slotdeel -bis dui aan dat dit pleknaam is. Hier dink niemand, soos by bv. HYRA, aan Nama heira-b, 'gom', nie. Vgl. ook HAIRABIB waarvan dit ’n wisselspelling is. Dus 'Wolfplek', gelee aan ’n puts, op hoogte S 1915 CA. Daar is op dieselfde hoogte ook plaas Hirabis-Sued nr 28. Die alternatiewe Hereronaam (per Hartmann) hou geen verband met ’n hiena nie. Die Om- borombonga beteken, volgens Koehler 1958 Afrikanischer Heimatkalender 101, die boom waaruit die oerouerpaar van die Hereros voortgekom het.
page start
550

Item sets