Kachauchab

About this item

Identifier
1437_SKCPN
Title
Kachauchab
Alternative Title
Kachauchab
Georeference Sources
S 2417 CC
longitude
17.125
latitude
-24.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr PNK 1947 'Kachauchab', motorbushalte 7 km van Maltahöhe op roete Mariental-Nomtsas. 'Nama: Kacha-u-chab, ‘Ort wo man kriegslustig (streit) beginnt’. H Vedder'. Bernhardt en Schmid 1970 Versuch in Mitt 11/5 9 'Kachauehab (Maltahohe- dist). (Nama Ga-xau-xab). Plek waar wilde-eende broei'. Otto K 1973 Boer Vraelys 'Kachauehab, plaas nr 40, dist. Maltahohe. Beteken 'Lang gat', Nama gagu - lang, aab = gat, 'n S-vormige waterkuil wat in die Huduprivier op die plaas gelee is...Dig onder die rivier se oppervlakte (soliede rots) vind mens vandag nog aarwater wat uit die rotsskeure opborrel'. Olsen JWO 1974 Opsigter Gesprek 'Ka is wegraak, chaub is uitwerpsel, mis ...Toe die man daar gewag het, toe moes hy vir iets geskrik het: die man het horn vuilgemaak'. Krenz FK 1974 Boer Aantekening 'Ek dink Bernhard kan reg he as hy die naam vertolk: Ga-xau-=f=ab, ga = gans, xau = ghwano, chab = vallei, holte'.
page start
606

Item sets