ǀHuniǂaxa-ames

Die -ca is 'n spelwyse van Ou-Kaaps (ǃ)ka-b = 'rivier' (HOTT 430), in Nama gedevelariseer tot ǃa-b. Die nasaal van die stamvokaal, in Nama vandag vir 'kat' ǀhoa-, in Ou-Kaaps by Kolbe 1708 choaa, word in die pleknaam ge- realiseer in die -n van Hun-. Die opmerklike hier is dat 'Katrivier' ’n gewone vertaling van die ou inboorlingnaam is, en dit weet ons net deur ’n toevallige optekening by Van Reenen, Botha 1926 PNCP 67 meen nog dat dit oorspronklik Hollands is, en hy sal nie die enigste wees nie. Watter soort kat hier bedoel is, dit weet ons nie meer nie, in elk geval nie die huiskat nie. Vgl. verder Du Plessis 1973 Ondersoek 244 en, ook vir wyer toepassing van die naam, Raper 1972 Streeknanie 35.

About this item

Identifier
1375_SKCPN
Title
ǀHuniǂaxa-ames
Alternative Title
Huniachamis, -Achaamis
Georeference Sources
S 2418 CA
longitude
18.125
latitude
-24.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Rietmond
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHuni╪axa-ames*
ǀHuniǂaxa-ames
Source
afr Weber FW 1862 Quellen 7 34 'ǀHuni- =f=axaamis, ^K-aburos uncj ǀGui- ǀǀganabis, die alle Wasser haben, liegen nur 1-lj Std. von einander'. Knauer J (Gibeon) 1863 Quellen 16 5 '...waren...von 11Anis gezogen nach ǀHoni- =f=axa-amis...' Kroenlein JG 1864 Quellen 11 383-4 'ǀHuni- =f=axaamis...' Olpp J snr 1869 Quellen 16 57 'Bei ^Gawaris unj ǀhuni- =f=achamis (kurzweg Rietmond oder Rietquelle genannt)...fand ich Spuren von fruherer Bodenkultur...' Ibid, by Heider E 1874 Quellen 6 3. Hahn Th 1879 kaart ' ǃHuni- =}=axaamis', uitspanning, ook op hoogte S 2418 CA. Kiepert 1893 kaart ' ǃHuni-=j=akha-amis', en Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Rietmont (Hunichamis)'. Dausab T s.j. in onderhoud met dr Vedder Quellen 2 118 'Den Witboois gab ǀǀOasib dann ǀHuni- =f=achames (Rietmond) bis nach...Gibeon...'
Description
afr Die -ca is 'n spelwyse van Ou-Kaaps (ǃ)ka-b = 'rivier' (HOTT 430), in Nama gedevelariseer tot ǃa-b. Die nasaal van die stamvokaal, in Nama vandag vir 'kat' ǀhoa-, in Ou-Kaaps by Kolbe 1708 choaa, word in die pleknaam ge- realiseer in die -n van Hun-. Die opmerklike hier is dat 'Katrivier' ’n gewone vertaling van die ou inboorlingnaam is, en dit weet ons net deur ’n toevallige optekening by Van Reenen, Botha 1926 PNCP 67 meen nog dat dit oorspronklik Hollands is, en hy sal nie die enigste wees nie. Watter soort kat hier bedoel is, dit weet ons nie meer nie, in elk geval nie die huiskat nie. Vgl. verder Du Plessis 1973 Ondersoek 244 en, ook vir wyer toepassing van die naam, Raper 1972 Streeknanie 35.
page start
585

Item sets