Hyas

Prof. Serton het McKiernan se Nuisip geidentifiseer as Husab, ten weste van Witpoort. Die wisseling h- en n- is nie ongewoon nie (5 D 6). Die afleiding soos by dr Dove, Nama ǀǀhu = 'ein Loch durchbohren' (Kr.-R. 1969 NW 200), ǀǀhusa = 'durchlochert', dieselfde grondwoord as wat Hahn 1901 Collectanea 77 soos volg aangee 'ǀǀhu, cleft, split, sunk'; en -ab = 'Loch', gat, d.w.s. 'Kolkeplek', 'Dongaplek'. Hier is sprake van 'n ou uitspanning, kampeerplek, waterplek, ook ’n rotsspits, en van plasie nr 48 (Adressbuch 1939). Die spellingpogings is leersaam.

About this item

Identifier
1391_SKCPN
Title
Hyas
Alternative Title
Hyas
Georeference Sources
S 2416
longitude
16.5
latitude
-24.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hyas', bron, S 2416 CA. Vlok GJJ 1973 Boer Vraelys 'Hyas, plaas, ong. 84 myl [135 km] noordwes van Maltahohe. Beteken ‘Loopse of bronstige merrie(s)’. Vroeër was hierdie omgewing oortrek met wild, veral ook sebras wat, net soos donkies, gedurende die paartyd rondhardloop, maal, runnik en skop...'
Description
afr Prof. Serton het McKiernan se Nuisip geidentifiseer as Husab, ten weste van Witpoort. Die wisseling h- en n- is nie ongewoon nie (5 D 6). Die afleiding soos by dr Dove, Nama ǀǀhu = 'ein Loch durchbohren' (Kr.-R. 1969 NW 200), ǀǀhusa = 'durchlochert', dieselfde grondwoord as wat Hahn 1901 Collectanea 77 soos volg aangee 'ǀǀhu, cleft, split, sunk'; en -ab = 'Loch', gat, d.w.s. 'Kolkeplek', 'Dongaplek'. Hier is sprake van 'n ou uitspanning, kampeerplek, waterplek, ook ’n rotsspits, en van plasie nr 48 (Adressbuch 1939). Die spellingpogings is leersaam.
page start
593

Item sets