Kamkas

Dr Mossop 1935 teken in 'n voetnoot hierby aan dat hulle die Oranjerivier deur is in die buurt van Bontvoet naby Marchand; hy gee ook die afleiding soos volg: 'Nama ǀǀKamab (hartebeest)'. Die -kao moet dan ’n weergawe Wees vir 'rivier', in feite is dit die uitmondingspunt, Nama ǃgao- = 'Klussmiindung', d.i. waar die Hartbeesrivier in die Oranjerivier invloei. Die vertaling het die plek ingeneem van die ou naam wat seifs Wikar tweede noem.

About this item

Identifier
1504_SKCPN
Title
Kamkas
Alternative Title
Kamkas
Georeference Sources
S 2416
longitude
16.5
latitude
-24.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Bernhardt-Schmid 1970 Mitt 11/5 Aug. 9 'Kamkas nr 20'. Plaas in dist. Maltahohe. 'Nama ǀǀKamsas, naam van harde soort gras wat daar groei'. Richter L 1973 Boervrou Vraelys 'Kamkas, plaas nr 20, dist. Maltahohe, ong. 72 km noordwes van dorp. Beteken ‘Vegplek, Slagveld'. Op hierdie plaas was vroeer gevegte, so in 1903/1904 tussen Duitse soldate en Hereros'.
Description
afr Dr Mossop 1935 teken in 'n voetnoot hierby aan dat hulle die Oranjerivier deur is in die buurt van Bontvoet naby Marchand; hy gee ook die afleiding soos volg: 'Nama ǀǀKamab (hartebeest)'. Die -kao moet dan ’n weergawe Wees vir 'rivier', in feite is dit die uitmondingspunt, Nama ǃgao- = 'Klussmiindung', d.i. waar die Hartbeesrivier in die Oranjerivier invloei. Die vertaling het die plek ingeneem van die ou naam wat seifs Wikar tweede noem.
page start
628

Item sets