Kuderup

Dit gaan hier oor 'Simon Kopper' (spelling soos hier by Fenchel)) se voorstel om hierdie Kubus te ruil vir Gochas; Kubus le net suid van Gochas, is vandag plaas nr 155, dist. Mariental. Net bokant le die plaas Simon Koper nr 178, albei wes van die Auob. Die verklaring is soos deur eerw. Fenchel gegee, 'Brakgrond'.

About this item

Identifier
1967_SKCPN
Title
Kuderup
Alternative Title
Kuderup
Georeference Sources
S 2416
longitude
16.5
latitude
-24.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Bernhardt-Schmid 1970 Mitt 11/5 Aug. 9 'Kuderup nr 12, dist. Maltahohe, Nama ǀGu-torob = Twee bergkoppies wat naby mekaar staan'. Olsen JWO 1974 Opsigter Gesprek 'Dis ǀKuderup, hy’s nie meer ver nie; ǀku is ‘naby’.'
Description
afr Dit gaan hier oor 'Simon Kopper' (spelling soos hier by Fenchel)) se voorstel om hierdie Kubus te ruil vir Gochas; Kubus le net suid van Gochas, is vandag plaas nr 155, dist. Mariental. Net bokant le die plaas Simon Koper nr 178, albei wes van die Auob. Die verklaring is soos deur eerw. Fenchel gegee, 'Brakgrond'.
page start
794

Item sets