eng
The place names indicated by Gebis, Gaibis, Kaibes and variants often appear, o.m. with meanings such as 'Murgfontein' and 'Dark Water / Troebelfontein', cf. Th a * 340-342. In this case, we have country-martial facts. The Krikriekarte 1904 gives Gebic to 2418 AC, south of Hoachanas, as node in the motten roads, and with Wishaalname Kalkfontein. Geibis disappeared on the 1911 map, but in his place was the old alternative Afrikaans name of Kalkfontein. And on the 1968 card standing at the same point, also compared to other given points such as 'Stamrietfontein', now 'stampriet', the name 'Kouwater' No. 209. 'Cold' is in Namaǃ Kei (Rhenish Spell, cf. Rust 1960 DNW 34 nowǃ Khae = 'kalt') oi undoubted same word as the goat of Geibis with the -B as lokatiefmorfeem, and -s of the fern. sing here more bepaaldelik indication of a source name . Geibis is translated with 'source / fountain (-s) on the spot (-bi) where the water is cold (Ikhae)'. In other words, the old namanaam has disappeared, long ago, but he still lives in his translated form of 'cold water' for at least part of the larger region covered by Gebis as a name. The boundaries of Gebis were earlier much extended as the borders of the current cold water. The old region was repeatedly subdivided can conclude the s undisputed.
afr
Die plekname wat aangedui word met Geibis, GAIBIS, Kaibes en variante verskyn dikwels, o.m. met betekenisse soos 'Murgfontein' en 'Donkerwa- ter/Troebelfontein', vgl. TH A* 340-342. In hierdie geval het ons land- kaartkundige feite wat vasstaan. Die Kriegskarte 1904 gee Geibis aan op 2418 AC, suid van Hoachanas, as knooppunt in die trekpaaie, en met wis- selnaam Kalkfontein. Geibis het op die kaart van 1911 verdwyn, maar pre- sies op sy plek staan die ou alternatiewe Afrikaanse naam van Kalkfontein. En op die kaart van 1968 staan op dieselfde punt, ook in vergelyking met ander gegewe punte soos 'Stamprietfontein', nou 'Stampriet', die naam 'Kouwater' nr 209. 'Koud' is in Nama ǃkei (Rynse spelling, vgl. Rust 1960 DNW 34, nou ǃkhae = 'kalt') o.i. ontwyfelbaar dieselfde woord as die Gei- van Geibis, met die -bi- as lokatiefmorfeem, en die -s van die fern. sing, hier meer bepaaldelik aanduiding van 'n bronnaam. Geibis is te vertaal met 'Bron/fontein ( -s) op die plek (-bi-) waar die water koud (Ikhae) is'. Anders gestel, die ou Namanaam het verdwyn, al lankal, maar hy leef nog voort in sy vertaalde vorm van 'Kouwater' vir minstens 'n deel van die groter streek wat deur Geibis as naam gedek was. Die grense van Geibis was vroeër veel uitgestrekter as die grense van die huidige Kouwater. Die ou streek was herhaaldelik onderverdeel. soos ons van die kaarte kan aflei. Die verband tussen Geibis wat as naam ondergegaan het, en Kouwater wat as plaasnaam nog bestaan, is taalkundig en geografies onbetwisbaar.