Hardap

Op dieselfde korrelaat as die plaas is ook die Haramoepberge en Haramoep- poort. As die plaas en poort hulle name van die berg het, dan is die verklaring van mnr Roman o.i. die verdienstelikste, naamlik 'Vergesig', 'Uitsig', en stem ooreen met verklaring nr 1 by HAREMUB alwaar. Die ander verklarings gaan egter uit van mu-s in die sin van 'n bronoog, wateroog, Nama mu-s, en van 'n hara- met suigkonsonant vooraan (dus anders as by Roman). Ons ken- nis reik nie sover om hulle teenoor mekaar te kan opweeg nie.

About this item

Identifier
1188_SKCPN
Title
Hardap
Alternative Title
Hardap
Georeference Sources
S 2417 BD
longitude
17.875
latitude
-24.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hardab', ook ZBu u V h 12 1907, plaas nr 110, dist. Mariental. PNK-SWA 1961 'Hardap', was naam van plaas, 11 km noord van Mariental. 'Dit is ’n Namawoord wat beteken; 'lets wat jy afsluk'.' Was deel van plaas Keikanachab nr 90. Hierby ’n onderskrif van pastor HK Diehl snr. van Windhoek dat hy die betekenis nie by die Namas kon vasstel nie. Jod W 1974 Pastor en Skoolhoof, aan mnr Blaauw WS Stadsklerk, Gesprek 'Die vrye vertaling van Hardap is; 'Die waters wat so diep is dat dit somaar die mense insluk'. Daar was altyd...seekoeigate in en by die omgewing waar die Hardapdam nou is'. Strunck Vader PJ 1974 Vraelys 'Hardap...van hara = sluk, wegsluk, en -dab = dis die man wat die sluk doen. Dus; Temand wat nie genoeg kan kry nie, wat gulsig is, wat somaar alles insluk.’ Die demand’ kan mens of dier wees of ook die dam. inligting van onderwyser R Hummel'. Cochrane L 1974 Stadsklerk Gesprek 'Voor die dam gebou is,...het daar ’n koppie gestaan...met ’n klip heel bo-op. Dit het die indruk gemaak van 'n tiet aan die moederbors. Vandaar die naam'. Hiermee stem JWO Olsen 1974 saam.
Description
afr Op dieselfde korrelaat as die plaas is ook die Haramoepberge en Haramoep- poort. As die plaas en poort hulle name van die berg het, dan is die verklaring van mnr Roman o.i. die verdienstelikste, naamlik 'Vergesig', 'Uitsig', en stem ooreen met verklaring nr 1 by HAREMUB alwaar. Die ander verklarings gaan egter uit van mu-s in die sin van 'n bronoog, wateroog, Nama mu-s, en van 'n hara- met suigkonsonant vooraan (dus anders as by Roman). Ons ken- nis reik nie sover om hulle teenoor mekaar te kan opweeg nie.
page start
524

Item sets