Hoachas, Hoachab

Verskeie optekeninge. Die riviernaam eindig op ’n -b (die bronnaam gewoonlik op die vroulike -s, albei met lokativerende byfunksie), van =j=hoa = blou. Die vertaling met 'Blaufluss' het, blykens die Kriegskarte, teen 1900 algemeen geword.

About this item

Identifier
1278_SKCPN
Title
Hoachas, Hoachab
Alternative Title
Hoachas, Hoachab
Georeference Sources
S 2417 AD
longitude
17.375
latitude
-24.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hegner H 1886 Quellen 14 73 ' IHoaxas'. Witbooi H 1889 Quellen 6 107 (skryf 'n brief aan Manasse van Hoachanas af) 'IHoaxas'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hoachab', hoogte S 2417 AD.
Description
afr Verskeie optekeninge. Die riviernaam eindig op ’n -b (die bronnaam gewoonlik op die vroulike -s, albei met lokativerende byfunksie), van =j=hoa = blou. Die vertaling met 'Blaufluss' het, blykens die Kriegskarte, teen 1900 algemeen geword.
page start
553

Item sets