Hadab

Dan soos Nama ǀha- = 'die ǀha-Zwiebel (Feldkost)' (Kr.-R. 1969 NW 155) wat in daardie plek moes voorgekom het. Die -cha- soos Nama -xa-, ’n for- mans van hoeveelheid. beteken 'volop, ryk aan'. Die -s is die genusuitgang, vroulik, wat waterplekke aandui. Hachas is nie plaasnaam nie; die bron le aan die Grootvisrivier net suid van Gibeon; die 'ǀHa-uintjiesplek', d.w.s. die 'Plek (-s) waar daar baie (-xa-) ǀha-uintjies is'.

About this item

Identifier
1148_SKCPN
Title
Hadab
Alternative Title
Hadab
Georeference Sources
S 2417 BA
longitude
17.625
latitude
-24.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Alexander JE 1837 EDIA 2 203 '...we got once more to the ’Oup, or Fish River, and to a place called Hatep, or Reed Water, where we off-packed under some remarkably bent trees'. En op kaart 'Hatep' op S 2417 B. Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHadab', uitspanning aan rivier, op dieselfde hoogte. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hadab (Hatep)', S 2417 BA.
Description
afr Dan soos Nama ǀha- = 'die ǀha-Zwiebel (Feldkost)' (Kr.-R. 1969 NW 155) wat in daardie plek moes voorgekom het. Die -cha- soos Nama -xa-, ’n for- mans van hoeveelheid. beteken 'volop, ryk aan'. Die -s is die genusuitgang, vroulik, wat waterplekke aandui. Hachas is nie plaasnaam nie; die bron le aan die Grootvisrivier net suid van Gibeon; die 'ǀHa-uintjiesplek', d.w.s. die 'Plek (-s) waar daar baie (-xa-) ǀha-uintjies is'.
page start
506

Item sets