ǃHaoǃaosib

Schlip has been presented as such on the 1904 crimulery. It lies northwest of Mariental, and just in the district. The first member may be related toǃ Hao for a 'bank' (' Kr. 1969 NW 28 say thatǃ often occur at river names).

About this item

Identifier
3838_SKCPN
Title
ǃHaoǃaosib
Alternative Title
Haoaosib
Georeference Sources
S 2417 AA
longitude
17.125
latitude
-24.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHaoǃaosib
Source
eng Haacke Whg 1979 Education Planner Own List 'ǃ Haoǃ Aosib = Schlip (Mr Boois knows the name but not its meaning)'.
afr Haacke WHG 1979 Onderwysbeplanner Eie lys 'ǃHaoǃaosib = Schlip (Mnr Boois ken die naam maar nie sy betekenis nie)'.
Description
eng Schlip has been presented as such on the 1904 crimulery. It lies northwest of Mariental, and just in the district. The first member may be related toǃ Hao for a 'bank' (' Kr. 1969 NW 28 say thatǃ often occur at river names).
afr Schlip kom al as sodanig voor op die Kriegskarte van 1904. Vandag is dit ’n gehug op plaas nr 472 en deur hom loop die Schliprivier wat suidwaarts vloei om by Schlip Miindung (plaas nr 156) deur die Visrivier ontvang te word. Dit le noordwes van Mariental, en nog juis net in die distrik. Die eerste lid hou moontlik verband met ǃhao- vir ’n 'bank' ('ǃhaob ist eine Regenwasserstelle im Fels', Schultze ANUK 1904-5 164). Kr.-R. 1969 NW 28 se dat ǃao- 'die fürcht' is, maar die singewing van die geheel ('Bank- vreesplek') is baie arbitrer (die -si- is ’n lokativerende morfeem, die -b van die ml. ekv. kom dikwels by riviername voor).
page start
_401

Item sets