ǁGōbam ǃnâs

Moeilik om die plek aan die Oranjerivier te situeer, bv. t.o.v. Beenbreek (Kaykoop K 2819). Die betekenis is egter duidelik. Die grondwoord is dieselfde as by KOBIP, KOUP en KAYKOOP, sien die name, nl. Nama =f=ko- b [ =4= kho-b] = 'Knochen' (Rust 1960 DNW s.v. Bein). Die 'Witbeen' as vertaling is hier te begryp as 'geraamte(s)', d.i. verbleekte wit beendere. Te dink aan die vrekte veroorsaak deur ’n kwaai droogte of ’n pessiekte?

About this item

Identifier
1888_SKCPN
Title
ǁGōbam ǃnâs
Alternative Title
Kopumnaas
Georeference Sources
S 2416 AB
longitude
16.375
latitude
-24.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀGōbam ǃnâs*
ǁGōbam ǃnâs
Source
afr Alexander JE 1836 EDIA 1 297 'The notch in the range where the wooded Chuntop disappeared, was the anxiously looked for Kopumnaas, or Bull’s Mouth Pass - so named from its being full of dangers, like the Valley of the Shadow of Death'. Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀGobam-ǃnas', uitspanning en kloof. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Bullsport (Gobamnas)' op dieselfde graadvierkant. Schwabe 1904 Mit Schwert und Pflug 184 'Bullspoort oder Gobamnas'.
Description
afr Moeilik om die plek aan die Oranjerivier te situeer, bv. t.o.v. Beenbreek (Kaykoop K 2819). Die betekenis is egter duidelik. Die grondwoord is dieselfde as by KOBIP, KOUP en KAYKOOP, sien die name, nl. Nama =f=ko- b [ =4= kho-b] = 'Knochen' (Rust 1960 DNW s.v. Bein). Die 'Witbeen' as vertaling is hier te begryp as 'geraamte(s)', d.i. verbleekte wit beendere. Te dink aan die vrekte veroorsaak deur ’n kwaai droogte of ’n pessiekte?
page start
763

Item sets