eng
Sprigade Misel 1904 Kriegsk 'Zaris geb.'; Also place 'Zaris', S 2416 C. PNK 1960 'Zaris'. Old name for a farm, 72 km west of Maltahöhe, Nama, also expressed Dsares, 'so called because it had very strong fountains with running water in the river earlier, whose water had sought from one fountain to another , in namatal from one fountain to the other visor '(information from farm owner). This writes Pastor HK DEHL 'information from Naman of Maltahöhe obtained: ... A river runs off the mountains and comes in a big bowl. After the stream is over, a large amount of water remains in the rear, making movements as if the water is screened. The Nama Word for Sift is Tsaris. This is confirmed by the recording in Keenley's Wortschatz: 'Tsaris, Das Buchusbchen, Das Sieb'. ' PNC decides to play the name of the railroad bus stop Tsaris. BERNHARDT-SCHMID 1970 MITT 11/5 10 'Zaris No 103, Dist. Maltahöhe, Nama Tsares = bubble water that is very deep '. Esterhuizen APG 1973 Boer questionnaire 'Zaris, place, means' bright shiny water, after the perennial pool of water, located under a waterfall about 15 feet high. According to the old Namas, the water would sometimes have trembled, D.W.S. When the wind surfbs form on the water level '. Olsen JWO 1974 caretaker conversation 'Tsaris means' whirlwind '.'
afr
Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Zaris Geb.'; ook plaas 'Zaris', S 2416 C. PNK 1960 'Zaris'. Ou naam vir 'n plaas, 72 km wes van Maltahöhe, Nama, ook uitgespreek Dsares, 'so genoem omdat dit vroeër jare baie sterk fonteine met lopende water in die rivier gehad het, waarvan die water uit die een fontein na die ander gesyfer het, in Namataal van die een fontein na die ander gekuier het' (inligting van plaaseienaar). Hierby skryf pastor HK Diehl 'Inligting van Naman van Maltahöhe verkry:...Daar loop ’n riviertjie van die berge af en kom in ’n groot kom. Nadat die stroom verby is, bly ’n groot hoeveelheid water in die kom agter, wat daarin bewegings maak asof die water gesif word. Die Namawoord vir sif is tsaris. Dit word bevestig deur die optekening in Kroenlein se Wortschatz: 'tsaris, das Buchusiebchen, das Sieb’.' PNK besluit om die naam van die spoorwegbushalte te spel Tsaris. Bernhardt-Schmid 1970 Mitt 11/5 10 'Zaris nr 103, dist. Maltahöhe, Nama Tsares = Borrelwater wat baie diep is'. Esterhuizen APG 1973 Boer Vraelys 'Zaris, plaas, beteken ‘helder blink water’, na die standhoudende poel water, geleë onder ’n waterval ongeveer 15 voet hoog. Volgens die ou Namas sou die water soms gebewe het, d.w.s. wanneer die wind brandertjies op die watervlak vorm'. Olsen JWO 1974 Opsigter Gesprek 'Tsaris beteken 'Warrelwind'.'