Hoagosgeis, -Karis

Babbelplek', van Ihoaxa = 'gesprachig, geschwatzig' (Kr.-R. 1969 NW 190), met plekaanduidende uitgang, nou naam van plaas nr 14 noordwes van Mariental gelee. In aansluiting egter by die verklarings by HOACHANAS, alwaar, lyk dit of die bevredigendste verklaring Ihoaxa = 'steinreich' is (vgl. Dove). Dit is in ooreenstemming met die gewone toponimiese patroon. 'Klipperige Plek'.

About this item

Identifier
1280_SKCPN
Title
Hoagosgeis, -Karis
Alternative Title
Hoagosgeis, -Karis
Georeference Sources
S 2318 DD
longitude
18.875
latitude
-23.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hahn Th 1879 kaart ' ǃHoa-ǀǀGousgeis' op 23° 49' 18° 55', en op 23° 51' 18° 55' 'ǃHoa-ǀǀgous- =f=kharis', uitspannings aan die =f=Nosob. Dieselfde by Kiepert 1893 kaart ' ǃHoa-ǀǀgousgeis, ǃHoa-ǀǀgouskaris'; by Sprigade- Moisel 1904 Kriegsk 'Hoagousgeis, Hoagouskaris'. Dausab T ong. 1928, vertelling soos opgeteken deur dr Vedder Quellen 2 117 'Der erste Ort, wo diese Nation sich niederliess, heisst ǃHoa-ǀǀgous...Von ǃHoa-ǀǀgous zogen sie dann weiter nach Gobabis...' Vlok GE 1973 Boer Vraelys 'In die artesiese belt...ek dink dis naby Leonard- ville [bedoel word plaas nr 3, dist. Gobabis], is ’n plaas waarvan die naam gespel word Ho-as-gosgeis. Die Blankes spreek dit uit Hokkieskais, blykbaar afgelei van Hoa-ko-tjais, wat beteken ‘Almal se fontein', [d.i. Allemansfontein], of van Horraka-tjeis, en beteken ‘A1 die gemsbokkoeie is daar’. Die koeie skei van die bulle gedurende die soogtyd van die kalwers'. Engelbrecht CJ 1973 Boer Vraelys 'Goagosgeis (Hoagosgeis?), plaas, naaste dorp Leonardville. Beteken ‘Om die draai in die hoek’, volgens sy ligging'. Krenz EK 1974 Boer Aantekening ' IHoagos = waar dit krom word, waar dit draai; Ikeis = plek'. Dies. 1976 Aantekening 'Geis = groot'.
Description
afr Babbelplek', van Ihoaxa = 'gesprachig, geschwatzig' (Kr.-R. 1969 NW 190), met plekaanduidende uitgang, nou naam van plaas nr 14 noordwes van Mariental gelee. In aansluiting egter by die verklarings by HOACHANAS, alwaar, lyk dit of die bevredigendste verklaring Ihoaxa = 'steinreich' is (vgl. Dove). Dit is in ooreenstemming met die gewone toponimiese patroon. 'Klipperige Plek'.
page start
554

Item sets