ǃHūdaob

Dit gaan hier oor die plase Hudap en Hudap-West, nrs 96 en 160 resp., net suid van Bethanien gelee; op die kaart van die landmeter-generaal (1966) kom dit voor as 'Hudab', ook in die Adresboeke. Dit lyk nie of daar oor die betekenis onsekerheid bestaan nie. Van vroeg af (1837) word dit begryp as 'Grondpad, Sandpad of -weg', soos Nama ǃhu- = 'Erde, Erdgrund, Land' (Kr.-R. 1969 NW 202), en dao- = pad, weg, saamgetrek tot -da- in die naam. Omdat alle paaie teen bv. 1837 nog grondpaaie was, sal 'grond' hier die besondere betekenis van 'sand' he, soos ook in die vertalings van vroëer uitgedruk is.

About this item

Identifier
1363_SKCPN
Title
ǃHūdaob
Alternative Title
Hudaob
Georeference Sources
S 2315 CB
longitude
15.375
latitude
-23.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHūdaob*
ǃHūdaob
Source
afr Alexander JE 1837 2 110 'At Hou’tous, or Sand Gate, we had a delightful 'off pack' under shady trees, with plenty of good grass and water' [op pad van Rooibank en ‘Swartneus’ af langs die Kuiseb.] Hahn Th 1879 kaart ' IHudaob', uitspanning aan die Kuiseb op 23° 34' 14° 55'; Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hudaob', met dieselfde koordinate, by Kiepert 1912 kaart ' ǃHu-daob (Sandweg)' dieselfde. Moritz W 1972 ms Topnaars 15 'Schon bei Alexander wird dieser Platz genannt als Hou'tous oder Sand Gate. Es ist ein Platz mit schattigen Baumen und Wasser, und es ist der letzte Platz, den man von Walvisbaai erreicht...' PNK s.j. [1955] per pastor HK Diehl snr ' ǃHu-daob: ǃhub = Erde'.
Description
afr Dit gaan hier oor die plase Hudap en Hudap-West, nrs 96 en 160 resp., net suid van Bethanien gelee; op die kaart van die landmeter-generaal (1966) kom dit voor as 'Hudab', ook in die Adresboeke. Dit lyk nie of daar oor die betekenis onsekerheid bestaan nie. Van vroeg af (1837) word dit begryp as 'Grondpad, Sandpad of -weg', soos Nama ǃhu- = 'Erde, Erdgrund, Land' (Kr.-R. 1969 NW 202), en dao- = pad, weg, saamgetrek tot -da- in die naam. Omdat alle paaie teen bv. 1837 nog grondpaaie was, sal 'grond' hier die besondere betekenis van 'sand' he, soos ook in die vertalings van vroëer uitgedruk is.
page start
579

Item sets