Hahomeb

Ten weste van Kalkrand. Alleen Alexander gee die betekenis, as gevolg waar- van die eerste lid, die grondwoord, te verbind is met Nama =^a-b = 'das Riet' (Kr.-R. 1969 NW 32), d.w.s. in die naam het ons die geglottaliseerde wisseling, =f=a- kom hier dus voor as =^(h)a-, sodat Hahn se stamwoord verkeerd geetimologiseer is met sy laterale suigkonsonant ǀǀha-, moontlik met die gedagte aan ǀǀha-b = 'kloof’. Ons sien geen rede waarom die oudste verkla- ring nie die juiste is nie. 'Rietwater'. Vgl. nog AAKAAP en HAS.

About this item

Identifier
1151_SKCPN
Title
Hahomeb
Alternative Title
Hahomeb
Georeference Sources
S 2315 CA
longitude
15.125
latitude
-23.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'HaHomeb' op hoogte S 2315 CA aan Kuiseb. Moritz 1972 ms Topnaars 13 'Hinter ǃNuwu-ǀhomeb geht unsere Pad im Flussbett... weiter...Nach 1ǀ Meilen erreichten wir auf der linken Seite ǃHa-ǀhomeb (ǃha = platt, ‘vlakte’).'
Description
afr Ten weste van Kalkrand. Alleen Alexander gee die betekenis, as gevolg waar- van die eerste lid, die grondwoord, te verbind is met Nama =^a-b = 'das Riet' (Kr.-R. 1969 NW 32), d.w.s. in die naam het ons die geglottaliseerde wisseling, =f=a- kom hier dus voor as =^(h)a-, sodat Hahn se stamwoord verkeerd geetimologiseer is met sy laterale suigkonsonant ǀǀha-, moontlik met die gedagte aan ǀǀha-b = 'kloof’. Ons sien geen rede waarom die oudste verkla- ring nie die juiste is nie. 'Rietwater'. Vgl. nog AAKAAP en HAS.
page start
507

Item sets