ǀKhōb

Dit geld hier ’n vroeere bron (gelokativeer met die fern. sing, -s) en daarby 'n uitspanning, nou plaas Koanusnr 121,dist. Windhoek; ’n berg op die plaas het ook die naam. Die verdeling volgens vroeere segsliede is nie Koa-nus nie, maar wel Ko-anus, suigkonsonante soos daar. Die schnalze is ons hulp van buite, en dan lyk dit of die betekenis moontlik dit kan wees: ǃanu- = suiwer, rein, by ǃkho- = kalk/kalkgrond/bloukalk (Kr.-R. 1969 NW resp. 27 en 245), die 'Suiwerkalkfontein'.

About this item

Identifier
1792_SKCPN
Title
ǀKhōb
Alternative Title
Kob, Khob
Georeference Sources
S 2318
longitude
18.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhōb**
ǀKhōb
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀKhob'; Kiepert 1893 kaart 'ǀKob'; Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kob'.
Description
afr Dit geld hier ’n vroeere bron (gelokativeer met die fern. sing, -s) en daarby 'n uitspanning, nou plaas Koanusnr 121,dist. Windhoek; ’n berg op die plaas het ook die naam. Die verdeling volgens vroeere segsliede is nie Koa-nus nie, maar wel Ko-anus, suigkonsonante soos daar. Die schnalze is ons hulp van buite, en dan lyk dit of die betekenis moontlik dit kan wees: ǃanu- = suiwer, rein, by ǃkho- = kalk/kalkgrond/bloukalk (Kr.-R. 1969 NW resp. 27 en 245), die 'Suiwerkalkfontein'.
page start
725

Item sets