Harudas

Kyk HARUCHAS S 2718, met by bostaande die inlassing van die diminutiefformans -ro-, die 'Klein-Biesieryke Plek', of beter die 'Biesieryke Plekkie'.

About this item

Identifier
1217_SKCPN
Title
Harudas
Alternative Title
Harudas
Georeference Sources
S 2318
longitude
18.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Van der Bijl FP 1974 Boer Vraelys 'Xharudas, die naam wat die Namas gebruik vir HOASEB. plaas 108 km suid van Gobabis. Beteken ‘Onder deurkruip’. Die kameeldoringbome groei so dig op die plaas dat jy nie onderdeur kan stap nie, jy moet onderdeur kruip. Volgens 'n ou kaart van Th. Hahn 1879, 'Original map of Great Namaqualand and Damaraland' is Forsyth hier in 1863 deur die Damaras vermoor. Inligting oor betekenis deur ou Nama-plaasvolk verstrek'. Franzius Ch 1974 Boerin Gesprek ' 4=Harudas = verbytrek'.
Description
afr Kyk HARUCHAS S 2718, met by bostaande die inlassing van die diminutiefformans -ro-, die 'Klein-Biesieryke Plek', of beter die 'Biesieryke Plekkie'.
page start
531

Item sets