ǁKhanigukha

Die -s is pleknoemend, die -xa- is suffiks vir omvangaanduiding, beteken; volop, ryk aan, en ǃk(h)am = veg, dus: die 'Plek (-s) waar baie (-xa) geveg (Ikham) is', 'Bakleiplek'. Ons kon die plek nie goed situeer nie.

About this item

Identifier
1691_SKCPN
Title
ǁKhanigukha
Alternative Title
Khanigukha Kyk Ook Ganigub(Berge)
Georeference Sources
S 2317
Relation
kyk ook GANIGUB(BERGE)
longitude
17.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKhanigukha*
ǁKhanigukha
Source
afr Seidenfaden 1806 Bericht Moritz J//1 102 'Der krai heisst Kardekoekas und der Hauptling Jan Kagas'. Witbooi 1890 VRV 9 57 '...en toen ik tusschen de poort van de groot bergen ǀǀKhanigukha uitgekomen is...' Krenz 1972 Boer Brief 'ǀǀKhanigukha = enge Stelle durch die man sich quetschte, ǀǀkhan = eng, ǃgu = gehen'. Haacke WHG 1974 Inboorlingtaalburo Aantekening 'Volgens J Boois is dit twee berge noord van Rehoboth, oos van die teerpad. Die berge vorm 'n nou, steil poort en het volgens legendes mense verbrysel wat deurdie poort wou reis. Dus: ǀǀkhani + gu + kha: ‘verbrysel’ + resiprokaal + dualis...'
Description
afr Die -s is pleknoemend, die -xa- is suffiks vir omvangaanduiding, beteken; volop, ryk aan, en ǃk(h)am = veg, dus: die 'Plek (-s) waar baie (-xa) geveg (Ikham) is', 'Bakleiplek'. Ons kon die plek nie goed situeer nie.
page start
698

Item sets