ǃGaus

Naam van plaas Nam. Q. 3-19, gelee aan die hoofpad tussen Springbok en Bitterfontein, en aan die Brakrivier se noordelike oewer. Dit sal dieselfde verklaring he as KOURKAM alwaar, d.w.s. 'Gruisputs' of '-water'.

About this item

Identifier
1928_SKCPN
Title
ǃGaus
Alternative Title
Kous
Georeference Sources
S 2317
longitude
17.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃGaus**
ǃGaus
Source
afr Briiuer RPM 1974 Boer Vraelys 'Kous, plaas nr 66 dist. Windhoek, gelee ong. 44 km oos van Rehobothstasie, en suid van Karubeamsberge. Beteken ‘1. Watergat (uitgespoel deur rivier in rooi sand)’, '2. Wildehond'. So genoem, vir 1., vermoedelik omdat die Skaaprivier (Kubakop, d.i. Gubagiib) poele uitspoel wat dan tot die winter hou en dien as suipplek vir vee en vroeer gebruik is deur transporters, en vir 2., omdat daar vroeer moontlik wildehonde langs die rivier voorgekom het'.
Description
afr Naam van plaas Nam. Q. 3-19, gelee aan die hoofpad tussen Springbok en Bitterfontein, en aan die Brakrivier se noordelike oewer. Dit sal dieselfde verklaring he as KOURKAM alwaar, d.w.s. 'Gruisputs' of '-water'.
page start
778

Item sets